Latest stories

  • in , , ,

    Maak hooi van hoë gehalte

    Hooi word reeds van die vroegste tye af gesny. Literatuurstudies dui aan dat daar reeds 750 jaar voor Christus se geboorte hooi gemaak is. So sê prof Chris Dannhauser, weidingskonsultant.  In Suid-Afrika is daar reeds in 1674 in die Kaap hooi gesny. Dit was nog lank voor daar hooibalers beskikbaar was, maar die boere het met die hand gesny en miedens gepak […] More

  • in ,

    Winsgewende beesboerdery, uit die boer se bek!

    As jy met beeste wil boer, doen jy dit nie net vir die liefde van die saak nie; jy moet geld verdien. As jy elke bees as ’n belegging van R10 000 beskou, dan moet sy vir jou ’n opbrengs gee. As jy dus ’n kalf van R4 000 speen, en die koste om haar aan te hou is R2 500, het jy R1 500 verdien. Dit is 15% opbrengs op jou belegging. Jy kon dalk by die bank 5% gekry het, dus is jy 10% beter af vir jou risiko. More

  • in ,

    KK Animal Nutrition was my ruggraat deur die droogte

    Staalstreng bestuur en KK Animal Nutrition was die twee troefkaarte in Louis van Rensburg buite Sannieshof se pakkie om die afgelope drie jaar se droogte uit te stof. In die hitte van die stryd kon hy sy Bonsmaras se ruvoer aanvul met gebrekkige kuilvoer van mielies wat nie geskik was vir oes nie, gemaalde mielieblare, en selfs die padreste langs sy plaas, maar KK Animal Nutrition se grondstowwe het gesorg dat sy beeste kondisie behou. More