Latest stories

  • Bonnox
    in

    Beskerm jou kosbare besittings met Bonnox

    ‘n Mens se besittings is vir jou belangrik, want jy werk immers hard daaraan om iets op te bou in jou lewe. Wanneer jou besittings ook die bron van jou inkomste is, is net die beste beskerming goed genoeg. By El Shaddai Stables net buite Carletonville het André van Zyl seker gemaak sy dogter, Amanda […] More

  • in ,

    BKB Louwid se 27ste herdenkingsveiling

    Op Donderdag 9 November 2017 het BKB Louwid Frankfort hulle 27ste herdenkingsveiling aangebied by die RAC-veilingskompleks. Die dag was vol bedrywighede en daar is heerlike gekuier. Hier volg die veilingsverslag: Die duurste speenkalwers onder 150 kg is verkoop deur AW Moloi, die duurste 150/200 kg kalwers is verkoop deur CJ Muller. Die duurste 200/250 kg […] More

  • bonnox
    in

    Span vir die toekoms: Bonnox maak die pad na groei oop

    Ons het op die oomblik 500 ooie met 300 lammers, maar ons wil uitbrei na ’n duisend ooie,” sê Phamy van Vuuren, voorloper van die vrouespan skaapboere op die plaas, Onrust, naby Christiana. Phamy, haar skoondogter, Monique van Vuuren, en dogter, Jacqueline Botes, het groot planne om die skaapkomponent van die boerdery tot ’n sterk, […] More

  • drakensberger
    in ,

    Drakensberger Beestelersgenootskap vier 70 jaar

    Nie net vier die Drakensberger Beestelersgenootskap in November hulle 70 jaar-herdenking van die stigting van die Genootskap nie, maar die ras vier ook ‘n ryk geskiedenis wat oor meer as 365 jaar strek. Die ras is deel van die land en het ‘n bewese geskiedenis. Die geskiedenis sluit in die eerste swart os opgeskryf deur […] More

  • in ,

    Bulgroeitoetsklas: 30 April 2018, Bloemskou

    Vleissentraal en SA Stamboek is trots daarop dat die wiele reeds aan die rol gesit is vir die 2018 ELITE Bulgroeitoetsklas tydens Bloemskou. Daar sal uitgebou word op die trotse suksesse van die verlede en die impak wat dit op die stoetbedryf het. Vleissentraal en SA Stamboek wil graag weer erkenning gee aan Vleisbees-Stoetboere wat […] More

  • Rumax
    in

    Sakpas werktuie: Rumax staan al die pad by die boer

    Die droogte maak boere se lewe moeilik en selfs in die gebiede waar dit reeds gereën het, is die effek daarvan nog nie verby nie. Gelukkig maak Rumax boere en hulle diere se swaarkry ligter met puik masjinerie teen sakpaspryse. Een voorbeeld is die Rumax 7-voermenger wat spesiaal gemaak is om bees-, maar ook skaap- […] More

  • veld beeste
    in

    Laat jou beeste hulle beste voetjie voorsit

    deur Johan Hoewe In Suid-Afrika sny ons reeds die afgelope 22 jaar beeste se pote reg. Voor hierdie tydperk het diere van die hoogste gehalte verlore gegaan omdat die kennis ontbreek het oor hoe om ’n bul van meer as ’n ton se pote sonder beserings op te tel en reg te snoei sodat hy […] More

  • in ,

    Trofeejag verdien R1,98-miljard vir SA

    ‘n Stewige bedraggie van R1,98-miljard – of selfs meer – word elke jaar deur trofeejagters in Suid-Afrika se sak betaal. Dit het aan die lig gekom in ‘n studie onder leiding van prof Peet van der Merwe van die navorsingseenheid, TREES (Tourism Research in Economic Environs and Society), in samewerking met PHASA (Professional Hunters of […] More

  • sussex
    in

    Sussex: Nasionale veiling

    Ernstige Sussexboere het onlangs in Bloemfontein bymekaargekom vir vanjaar se nasionale veiling. Die veilingskraal was stampvol en Vleissentraal het die veiling skitterend gereël en aangebied. Die omset van die veiling was R836 750. 26 lotte is verkoop en die gemiddelde prys wat die bulle behaal het, was R49 636. ProAgri was die mediaborg. More

  • Johan Hoewe
    in ,

    Vermy en bestry prikwonde aan pote só

    Prikwonde aan diere se pote kan uiters pynlik vir die diere wees, tot sekondêre skade lei en produksie benadeel, maar dit kan deur goeie bestuur uitgeskakel word: Hou die plaas so netjies as moontlik en sorg dat daar nie drade, stokke, skerp klippe of oorplaatjiepenne rondom drukgange, voer- en waterkrippe of in weikampe rondlê nie. […] More

  • slenkdalkoors
    in

    Veesiektes 2:

    Slenkdalkoors is ’n virussiekte wat hoofsaaklik beeste, skape en bokke aantas. Die siekte het eers teen die helfte van die vorige eeu vanuit die skeurvallei of slenkdal in Kenia na Suid-Afrika versprei, vandaar die naam van die siekte. Die slenkdalkoorsvirus kom van ’n muskietspesie af wat eerder op diere as op mense voed. Wanneer dit […] More

  • Bonnox
    in

    Met Bonnox span jy maklik

    “Dit is spotmaklik om Bonnox te span; dit het ek so drie jaar gelede vir die eerste keer in ProAgri gesien,” vertel Floris Venter van Bloemfontein. Hy het nou al so 300 hektaar toegespan vir ’n wildskamp. Dit is 8 km heining. Floris sê dit is nou nie so groot soos van die ander boere […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.