Latest stories

  • in

    Ontmoet K2 Saad se wondermielies

    “Die vinnigste manier om te bepaal of ’n mielie sy sout werd is, is om dit vir ’n melkkoei te voer. Dit wat vanoggend ingaan, word vanaand omgesit in die gehalte en liters melk wat sy gee.” So sê Fanie Yssel, tegniese bestuurder: Agronomie van K2 Saad. Toe die melkboere in die George-, Port Elizabeth-, […] More

  • k2 saad
    in ,

    K2 Saad: Só moet kuilvoermielies lyk!

    As jy 500 koeie wil melk van 120 hektaar af, moet jy slim te werk gaan met weiding en voerbeplanning. Coenraad de Jongh en sy vrou, Candice, boer in die Groot-Brakrivier-omgewing en hulle bestuur die proses baie fyn. “Gras gee melk,” sê Coenraad. Dit is waarom die Jerseys wat in melk is voorkeur kry om […] More

  • PAN 5A-182
    in ,

    PANNAR: Met saad en raad die boer se maat

    ’n Hoogtepunt op die kalender van enige akkerbouer is PANNAR se jaarlikse Gewasextravaganzas. Vanjaar was geen uitsondering nie. Dit is die plek waar boere hulle plantpakket vir die volgende jaar deeglik kan beplan en raad en steun van die voorste saad- en landboukundiges kan vra. Die inligtingsdiens wat by PANNAR se Gewasextravaganzas gebied word, is […] More

  • herfskommandowurm
    in ,

    Monsanto se nuwe Bt-mielies stonk die nuwe pes

    “Produsente wat die huidige seisoen YieldGard®II Bt-mielies met Monsanto se MON89034-tegnologie geplant het, het nou die bykomende voordeel dat dit groot mate van beheer teen die aanslag van herfskommandowurm (Spodoptera frugiperda) bied,” sê Kobus Steenekamp, besturende direkteur van Monsanto SA. Hy sê YieldGard®II-mielies, wat sedert 2010 kommersieel in Suid-Afrika beskikbaar is, bied beskerming teen Lepidoptera-spesies […] More

  • Monsanto
    in

    Monsanto se “Dis mos mielies!” word met sorg voorberei

    Net buite Lichtenburg op pad Coligny toe staan ’n reuse aanleg met die naam ‘Monsanto’, op een van die skuurmure geskryf. Hier vind een van die belangrikste prosesse plaas om voedselsekerheid in Suid-Afrika te verseker. Dit is die Thobontle-aanleg, waar hoogs gespesialiseerde saad, propvol van die jongste Monsanto-saadtegnologie, versamel word om gedroog, behandel en verpak […] More

  • weeg en wen
    in ,

    Weeg en wen vir die toekoms

    “Ek doen dit vir my kinders,” sê Armand de Villiers van Fochville. Hy is een van die kategoriewenners van DuPont Pioneer se Weeg en Wen™-oesopbrengskompetisie. Hy sê deelname aan so ’n wedstryd stel hom in staat om skouers te skuur met suksesvolle boere wat bereid is om goeie, ware inligting te deel sodat hy meer […] More

  • PANNAR sprout
    in ,

    Ontmoet PANNAR se flink span landboukundiges: Hulle laat elke pit praat

    deur Christin Hunter Dit verg ’n groot span uitsonderlike kundiges om ’n bevolking te voed – ’n span wat eerstens boere insluit, maar ook spesialiste in saadtegnologie, landbouchemikalieë, meganisasie, grondwetenskap, bemarking en markte om maar ’n paar te noem. PANNAR is trots daarop om een van die belangrike skakels in hierdie ketting te wees. Met […] More

  • in ,

    Mielies: Plant jou eie sukses met Monsanto

    Derduisende rand se saad, kunsmis, water en sweet word elke jaar op plase regoor die land aan die grond toevertrou. Of daardie geld begrawe word om nooit weer gesien te word nie en of dit geplant word om vir die boer ’n opbrengs te beteken, hang grootliks van die gehalte en aard van die saad […] More

  • in ,

    Monsanto gee raad: Jou volgende seisoen se sukses begin net na stroop

    Die paar weke na stroop is die ideale tyd om rustig beplanning te doen vir die komende plantseisoen. Maar dit is nie net beplanning wat belangrik is nie – enigiets wat met die lande gebeur na stroop, het ‘n impak op die uitkoms van die volgende seisoen. In die proses om jou lande na stroop voor […] More

  • in ,

    Monsanto is veel meer as ‘n saadsmous

    Landbou is so onvoorspelbaar soos volgende week se weer. Die afgelope drie jaar se droogtes en verlede jaar se rekordbreker is ’n sprekende bewys daarvan. Dit maak dat alle rolspelers in die bedryf al daaraan gewoond is om ’n magdom veranderlikes te trotseer. Maar dit beteken nie dat die fynste wetenskaplike navorsing en proewe nie […] More

  • in ,

    PANNAR wys nuwe kultivars

    Verstommende groei het in die saadbedryf plaasgevind sedert die “goeie ou dae” toe ons mielies met digterlike name soos Hickory King, Potchefstroom-pêrel, Natal-agtryblinkpit en Wit Wisconson-duikpit geplant het. Hoe romanties daardie mooi name ook al klink, met hulle opbrengs en groei-eienskappe sou geen boer vandag winsgewend kon boer nie. PANNAR se saadtelers is voltyds besig met ontwikkeling om die boer deurgaans beter kultivars met meersiekteverdraagsaamheid, hoër opbrengs en […] More

  • in ,

    Starke Ayres: Uitsoeksaad vir jou boerdery

    Fyn en fraai is woorde wat deur liedjieskrywers gebruik word om die prag van vroue te beskryf. Dit is ook die woorde waaraan ‘n mens dink wanneer die produkte van Erika Oberholzer se Pico-Gro Boerdery beskou word. Fleurige laventel, geurige roosmalva, pikante kruie en guitige miniatuurgroente is onder die produkte wat die boerdery daagliks lewer […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.