Latest stories

  • in ,

    Chilli Con Carne Met Tortillaskywe

    Lewer 8 porsies *Glutenvrye opsie! Gebruik mielietortillas. BESTANDDELE 1 ui, gekap 2 knoffelhuisies, gekap 2-3 klein rooi brandrissies, fyngekap 15 ml kanolaolie 500 g laevetmaalvleis 410 g (1 blik) heel kersietamaties 1 lourierblaar sout en varsgemaalde swartpeper 410 g (1 blik) bone in tamatiesous 8 x 40 g-tortillaskywe* 60 ml gekapte vars pietersielie METODE Voorverhit […] More