Latest stories

  • mini corn dogs
    in ,

    MINI CORN DOGS

    Jy benodig: –           1 eier (geklits) –           ‘n kwart koppie melk –           ‘n kwart koppie Maizena –           ‘n kwart telepel sout –           ‘n halwe koppie Koekmeel –           ‘n halwe telepel bakpoeier –           1 telepel suiker –           Cocktail worsies van jou keuse (jy kan ook rooiworsie in die helfte sny) Nou maak jy so: –           Meng […] More

  • pizza
    in ,

    3 BESTANDDEEL PIZZADEEG

    Kom ons bluf onsself nou nie. Ons is selde lus vir kosmaak as dit so warm is, wat nog te sê van ure voor die stoof staan om almal gelukkig te hou. Roman’s Pizza en Debonairs is dalk op jou Speed dial, maar hulle moet nou eers bietjie terugskuif – want hierdie resep is SO […] More

  • fish cakes
    in ,

    Maklike TUNA-VISKOEKIES

    Iewers agter in jou koskas staan daar ‘n blikkie of drie, selfs dalk meer, dis daai euwel wat jou trollie bekruip en vir maande in jou kas skuil – tuna! Jy benodig: – 3 x 170g Tunablikkies, gedreineer – 3 x Snye brood, gekrummel – 1 Eier – Sout en pepper na smaak (Ek gebruik […] More

  • in ,

    KOSBLIKTYD- Deel 2

    ‘n Lekker, maklike en goedkoop  kosblik idee. Hierdie resep is so aanpasbaar dat jy letterlik enige geur kan bysit. Selfs die wat vol fiemies is sal hieraan kan knaag sonder om te veel probleme te hê! Jy benodig: – 4 weet-bix blokkies, gekrummel – 1 koppie meel – ‘n halwe koppie fyn klapper – ‘n […] More

  • chicken fritters
    in ,

    HOENDERKOEKIES aka FRITTERS

    Jy benodig: – 3 Hoenderfillets, fyn opgesny – ‘n kwart koppie fyngekapte pietersielie – 40ml koekmeel – 80ml broodkrummels – 1 Teelepel Knoffel – 2 Geklitste eiers – Speserye na smaak Nou maak jy so: – Meng alles saam in ‘n mengbak – Verhit ‘n pan met bietjie olie daarin – Vlakbraai palmgrootte koekies tot […] More

  • bacon and cheese casserol
    in ,

    Bacon and cheese casserol

    You Need: 8 Slices of almost Stale Bread (I used French loaf) 5 Eggs 300ml Milk Salt & Pepper to Taste 5 Cups Grated Cheese (I used Gouda & Cheddar) 2 Packets of any bacon, diced An Onion Seasoning of your Choice (I use a Rustic Garlic & Herb seasoning) This is what you Do: […] More