Latest stories

  • papsous
    in ,

    LEKKERSTE PAPSOUS

    Dis braaityd! Pap en Sous is op die spyskaart. Jy weet jy het nog daai lastige blikkie Tomato & Onion agter in die kas, maar dis darm nou nie ‘n goeie pot pap werd nie. Jy benodig: 1 blikkie Tomato & Onion mix ½ koppie woestersous ½ koppie tamatiesous ½ koppie suiker Sout en peper […] More

  • in ,

    GEVULDE AARTAPPELS

    Daar is altyd aartappels in my huis – nie net is hulle veelsydig nie, hulle is bitter moeilik om op te foeter! Noodeloos om te sê, is dit seker tyd dat ons hierdie maklike resep van nader bekyk. Jy benodig: – 3 Aartappels, gekook en gehalveer – 1 Pakkie Spek, opgesny en gaargemaak – 1 […] More

  • stromboli
    in ,

    Afrikaanse STROMBOLI

    Puff Pastry is die alewige “hou-my-uit-die-moeilikheid-uit” bestanddeel! Van soet, tot sout – hierdie deeg is ongelooflik maklik om mee te werk en baie vergewensgesind. Ons gebruik vandag hierdie lekker deeg en natuurlik – oorskiet braaivleis!! Jy benodig: – 1 Rol Puff Pastry – Oorskiet braaivleis, in repe gesny – Sous van jou keuse (Blatjang / […] More

  • vonkidool
    in ,

    VONKIDOOL (Die naam is ‘n raaisel in sy eie reg)

    Braai is seker een van die woorde wat jy die meeste oor ‘n naweek hoor. ‘n Baie goeie vriend van ons het my voorgestel aan hierdie “moerby” resep – ek het hom aangepas soos en dis hoe ek hom nou aan julle voorstel. Jy benodig: – 2 koppie Jasmyn of Basmati rys, half gekook – […] More

  • Christmas salad
    in ,

    Couscous for Christmas

    With Christmas around the corner, it is time to start planning what to make for your Christmas meal. The challenge is coming up with new ideas. This couscous salad recipe is so easy and an attractive dish to add to your festive table. It is great as a side or even as a main for […] More