Latest stories

  • in ,

    PAPTERT

    Jy benodig: –           1 Pot stywe pap –           3 Koppies gerasperde kaas –           2 Opgekapte uie –           1 Pakkie opgekapte sampioene –           1 Pakkie gebraaide, opgekapte spek –           1 Blikkie tamatie & uiesmoor Nou maak jy so: –           Pak ‘n laag stywe pap onder in ‘n oondvaste bak. –           Braai uie, sampioene en spek saam. […] More

  • konfyt-vierkante
    in ,

    Konfyt-vierkante

    Stel oond op 180 grade celcius. Jy benodig: –           310 ml koekmeel –           1 t bakpoeier –           1/4 t sout –           125g sagte botter –           80 ml suiker –           ½ koppie konfyt van jou keuse Nou maak jy so: –           Vryf die botter in die meel in. –           Voeg die res van die bestanddele by. […] More

  • jaffels
    in ,

    MELKTERT-JAFFELS

    Jy benodig: –              Melktertvulsel –              Ses snye witbrood –              Fyn Kaneel –              Ekstra Suiker Nou maak jy so: –              Plaas die brood in jou jaffelpan. –              Skep twee eetlepels vol melktertvulsel in elke holte. –              Strooi een teelepel suiker oor elke hopie. –              Sprinkel goed met kaneel. –              Braai op oop vlam totdat die brood […] More

  • in

    Sloppy Joe’s

    Jy benodig: –           500g Maalvleis –           1 koppie Tamatiesous –           ½ koppie Worcestersous –           ½ koppie Bruin Asyn –           1 Ui, fyn gekap –           Vleis speserye na smaak –           2 Eetlepels Suiker –           Vars Broodrolletjies Nou maak jy so: –           Braai die uie tot bruin –           Voeg maalvleis by en braai tot goed gaar. –           […] More

  • in ,

    Piesang-roomys

    Wat is nou lekkerder as ‘n resep met net drie bestanddele en wat net 10 minute vat om aanmekaar te slaan? Jy benodig: – 4 Groot ryp piesangs – 2 Eetlepels grondboontjiebotter – 100 ml Kondensmelk Nou maak jy so: – Sny die piesangs in skywe en vries vir 1 – 2 ure. – Plaas […] More

  • springmielies
    in

    Karamel springmielies

    Dis amper skoolvakansie! Maar soos in meeste gevalle is die kinders binne die huis vasgevang en soos meeste Ma’s weet, is dit ‘n resep vir moeilikheid. Sit ‘n lekker fliek aan, en maak hierdie vinnige lekkerny om die terroriste besig te hou. Jy benodig: – 10 koppies gespringe springmielies – 1 Koppie Bruin Suiker – […] More

  • kondensmelk
    in

    Tuisgemaakte kondensmelk

    Kondensmelk kan gebruik word vir baie dinge… een van die lekkerstes is natuurlik outydse kondensmelk koffie. Maar hoe nou gemaak as jy nie kondensmelk in die huis het nie? Jy benodig: – 1,25 liter melk – 2 ml koeksoda – 500g wit suiker – 3 ml sout Nou maak jy so: Voeg alle bestanddele bymekaar […] More

  • malva-poeding
    in ,

    Maklike, staatmaker malva-poeding

    Sondae is gewoontlik wanneer die familie bymekaar kom om die eetkamertafel en om elke maaltyd af te sluit, het ons ‘n ou soettand wat pla. Daarom is hierdie resep ekstra lekker. Jy benodig: – 2 Eetlepels Botter – 1 Koppie Suiker – 2 Eiers – 1 opgehoopte eetlepel appelkooskonfyt – 1 Teelepel koeksoda (Bicarb) – […] More

  • calzones
    in ,

    CALZONES

    Jy benodig: – pizza-deeg/brooddeeg – pizza-vulsel van jou keuse (vleise, kase, green peppers ens) – pizza sous/tamatiesous – geklitste eier Nou maak jy so: – rol die deeg in ‘n sirkel uit – plaas jou sous en vulsel op die een helte van die sirkel. – vou die ander helfte oor en vou die kante […] More

  • sweet sour hoender
    in ,

    MAKLIKE SOET-SUUR HOENDER met ‘n Twist

    Die mense in my huis is vreeslik lief vir sjhinese kos… maar dis nou nie altyd moontlik om te ry nie! Daar’s ‘n baie maklike uitweg, een wat heerlik, maklik en vinnig is! Kans is goed dat jy al hierdie bestanddele in jou huis het!! Jy benodig: – 4 opgesnyde hoender filette – 1 pakkie […] More

  • in ,

    EIER BROODROLLETJIES

    Jy benodig: –           8 Snye wit brood –           1 pakkie spek, opgekap –           1 koppie gerasperde kaas –           2 eiers, geklits –           30ml melk –           Olie vir vlakbraai Nou maak jy so: –           Rol die snye brood bietjie plat met ‘n koekroller of ronde voorwerp en sny korsies af. –           Strooi ‘n bietjie kaas bo-op […] More

  • papsous
    in ,

    LEKKERSTE PAPSOUS

    Dis braaityd! Pap en Sous is op die spyskaart. Jy weet jy het nog daai lastige blikkie Tomato & Onion agter in die kas, maar dis darm nou nie ‘n goeie pot pap werd nie. Jy benodig: 1 blikkie Tomato & Onion mix ½ koppie woestersous ½ koppie tamatiesous ½ koppie suiker Sout en peper […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.