Latest stories

  • in ,

    Plant presies met Xfarm se skyfplanter

    Xfarm het in 1998 die verbouing van kleingraangewasse in die Suid- en Wes-Kaap totaal verander met die bekendstelling van ’n doelgemaakte planter vir die bewaringsbewerkingsboer. Hierdie plantkonsep, om met een bewerking saad akkuraat te plaas, is steeds, na 18 jaar, die enigste wyse waarop die Kaapse graanboere suksesvol kan oorleef; deur die lae groeikoers in […] More

  • in ,

    Boer gee mielies ’n beter kans

    “As dit goed gaan met die wortels, gaan dit met alles goed,” sê Pieter van de Merwe van Kriel op die oostelike Hoëveld. Om die beste moontlike omstandighede vir sy mielies se wortels te skep is dié beginsel wat hy voor oë hou wanneer hy sy bewerkingspraktyke beplan en toerusting aankoop wat die werk moet […] More

  • in ,

    Doen dit self: Boer bou beter planter

    ’n Mens se handewerk is jou handtekening – dit sê iets van wie en wat jy is. Só sê Willem Bornman, ’n mielie- en koringboer van die plaas, Rooipan, net buite Orania. Anders as die meeste boere wat hulle werktuie klaargemaak aankoop, verkies Willem om syne self te maak, dan weet hy presies wat hy […] More

  • in ,

    John Deere 15FX is gemaak vir SA: Plant wyd, vinnig en akkuraat

    “Ons het nie tyd vir eksperimenteer wanneer ons plant nie en ons ken John Deere se planters en diens,” vertel Dolf Du Bruyn van Bultfontein. Toe hy en sy seun, Theuns, besluit het hulle moet belê in ’n groter planter wat meer doeltreffend in ’n korter tyd kan werk, was hulle keuse dus ’n besliste […] More

  • in , , ,

    Sorg vir jou werktuie en hulle sorg vir jou

    Een van die onaangenaamste, duurste ervarings vir ‘n boer is lakse werktuie terwyl hy wil ploeg, plant, spuit, baal of stroop. Oom Koos le Roux, landbou-ingenieur, werktuigkenner en uitgewer van die Meganisasiegids, wat voorste boere landwyd help om winsgewind te beplan, sê dat trekkers en plaaswerktuie ‘n mens dikwels verbaas met die lang, troue diens wat hulle lewer, maar dat die boer die beste diens uit […] More

  • in , ,

    Jupidex Geo Spread bestuur elke korrel

    “Ek het nog nooit weer oorvleuelstrepe op my lande gekry nie.” Francis Pratt boer buite Bredasdorp en hy het die twyfelagtige voorreg om te spog dat hy die platste en die heuwelagtigste lande in die Overberg op sy plaas het. Dit het in die verlede beteken dat hy maklik tussen 7% en 10% te veel […] More

  • in ,

    Valtrac se Parruda Stronger bereik groot hoogtes

    Verlede jaar was j-jaar vir die bekende Franse Kuhn-groep wat wêreldgehalte landbouwerktuie vervaardig en reeds ’n stewige voetspoor in Suid-Afrika het. Hulle het Montana Indústria de Máquinas, wat uitstekende spuittoerus-ting op Brasiliaanse bodem vervaardig, oorgekoop. Met hierdie transaksie het Kuhn hulle reeds wêreldklasgehalte spuitreeks verder uitgebrei. Die nuwegenerasie Montana-spuit se naam is nie verniet ‘Stronger’ […] More

  • in ,

    Jumil maak mis goud werd

    Die goue grondslag van alle gewas-produksie is eenvormigheid. Plante wat akkuraat en eenvormig geplant word, het ’n gelyke kans op sonlig, vog en voedingstowwe, en lewer daarom ’n gelyke, hoë opbrengs. Dieselfde beginsel geld vir die toediening van bemesting. Die manier waarop kunsmis, kalk en mis toegedien word, kan ’n boer laat wen of verloor. […] More

  • in ,

    Goeie nuus: Equalizer sprei sy vlerke

    Boere wat perfek wil plant en groot oeste wil behaal, terwyl hulle tyd en diesel bespaar, sal verheug wees om te verneem dat die wagtyd vir ’n nuwe Equalizer-planter nou heelwat korter gaan word. Equalizer is besig om ’n groter, beter fabriek volgens die mees gevorderde standaarde te bou. More

  • in ,

    Skei die korrels van die kaf met LEMKEN se Solitair-planter

    “As ons geplant het soos ons in die verlede geplant het, het alles nou platgelê,” sê Willie de Klerk van Koedoeskop. Die dag voor ProAgri die besproeiingsplaas besoek het om aan die einde van die koringseisoen te kyk hoe LEMKEN se Solitair-planter gevaar het, het daar ’n hael- en windstorm deur die plaas getrek. More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.