Latest stories

  • FUSO
    in ,

    100ste FUSO: Kempston Truck Hire bereik mylpaal met FUSO-trokke

    Gehardheid, betroubaarheid, gehalte, krag en diens – dit is die eienskappe wat ‘n trok moet hê om die paal te haal by ‘n vragmotorverhuringsmaatskappy… en FUSO is die trok wat aan al hierdie vereistes voldoen, boonop teen ‘n gunstige prys. Kempston Truck Hire se afdelingsdirekteur, Jonathan Cotterell, is ingenome met die pasmaakoplossings wat FUSO Vragmotors […] More

  • tata
    in

    Tata se Ultra lei die tydperk van winsgewendheid in

    Die grootste Indiese voertuigvervaardiger is ’n sakeryk om mee rekening te hou. Met 149 jaar se ervaring, $42-miljard se rugsteun en meer as 100 maatskappye onder hulle vlerk word Tata Motors nie verniet as ’n gedugte, groeiende voertuigvervaardiger regoor die wêreld gesien nie. Tata Africa Holdings is ’n dogtermaatskappy van Tata Motors. Hulle reis in […] More

  • in

    Staal jouself met Kvernelandstaal uit die Jupidex-stal

    Daar kom nou nie meer Vikings uit Noorweë om die wêreld te verower nie, maar gelukkig kan jy steeds jou boerdery bewapen met die beste Kverneland-staal uit dié Noorderland. Ole Gabriel Kverneland, wat die landbou-onderneming in 1879 gestig het, het die landboumasjineriewêreld met ’n hele paar skeppende oplossings ryker gelaat. Die oplossings is gebore uit […] More

  • john deere
    in

    John Deere: Data word strategie in die Overberg

    Artikel en foto’s deur Jan Greyling “Hoe meer presiese inligting ek het, hoe meer presies kan ek plant, spuit, strooi en stroop. Dit bespaar koste, wat wins word,“ sê die 25-jarige Hume Schönfeldt, wakker boer van die Overberg. Op Heuningneskloof, ’n dinamiese kleingraan- en veeplaas in die golwende Overberg, is John Deere se gratis Operation […] More

  • agrico
    in

    Agrico trekkers: Agrico bou trekkers vir Afrika in Afrika

    Min mense weet dat Agrico, die voorstaande spilpuntvervaardiger met sy hoofkantoor in Kaapstad, ook trekkers en landbouwerktuie vervaardig. Hulle is die enigste trekkervervaardiger in Afrika en het reeds meer as 710 eenhede vervaardig. Agrico se eerste trekker het in 1985 uit hulle fabriek in Lichtenburg in Wes-Transvaal gery. Hierdie knaktrekkers het almal 4×4-aandrywing en is […] More

  • in ,

    Só oes ons boere woorde op die land van ons taal

    ’n Interessante vraag is onlangs op ’n bakkiesbladlandbougroep gevra: Wat is die verskil tussen oes, dors en stroop? Tipies van ons boere het die vraag vele pittige en grappige reaksies ontlok, maar ook net soveel sinvolle en korrekte antwoorde. Hierdie saak kan van vanuit twee kante beredeneer word: Taalkundig en landboukundig. Oes Oes beteken om […] More

  • Bobcat
    in

    Toerusting vir grondverskuiwing en konstruksie: Koop nou sonder deposito

    Dit klink te goed om waar te wees, maar dit is regtig so: Jy kan toerusting sonder ’n deposito aankoop! Bobcat Equipment Suid-Afrika, wat bekend staan vir die taaiste masjiene in die konstruksietoerustingsektor, bied saam met Merchant West Working Capital Solutions ’n spesiale finansieringsooreenkoms vir al hulle nuwe toerusting aan en geen deposito is nodig nie. […] More

  • Hino
    in

    Hino maak hulle 500-reeks nog beter met “Wide Cab”-modelle

    Elke bietjie help om ’n boer se vervoertake te vergemaklik en Hino het ’n hele rits nuwighede en verbeteringe aan hulle 500-reeks aangebring. Die nuwe Hino “Wide Cab” kom in drie reekse voor: Die 2836 (6×4) met ’n 28-ton BVM (bruto voertuigmassa); die 2829 (6×2) met ’n 28-ton BVM en die 1627 (4×2) met ’n […] More

  • scania
    in

    Scania: Die Vrystaat is in goeie hande

    Scania het oor die afgelope paar jaar ’n onlosmaakbare deel van die landbougemeenskap geword. Die Scaniakantoor in die Vrystaat staan sentraal tot hierdie ontwikkeling. Die taak om die streek te bestuur is onlangs oorgedra na die hande van Morné Botha, ’n man wat al diep spore in verskillende afdelings van die maatskappy getrap het. Morné […] More

  • kempston
    in

    Kempston Agri se Imperador 3.0 spuit en strooi

    Kempston Agri lees sy mark en die landbouneigings en -behoeftes in Suid-Afrika soos ’n boek sodat hulle reeds lank voor die tyd weet wat ons boere nodig het. Die jongste toevoeging tot hulle stal is ’n klinkklare bewys daarvan. Stara in Brasilië het aan die begin van die jaar ’n splinternuwe soort werktuig geloods wat […] More

  • in

    Só arbei Kubota op aarbeiplaas

    Mike Miller en sy seun, Mark, van die Redberry-aarbeiplaas net buite George, het so ses jaar gelede half langtand gebyt aan die gedagte om die L39-trekker-laaigraaf-trugrawer (TLB) van Kubota aan te koop, want hulle het gedink hulle sal dit net af en toe kan gebruik. Iando Minnie van Carlu Trekkers vertel dat die Millers se […] More

  • Hino
    in

    NAMPO creates a real environment for Hino

    Hino’s people are full of praise for the agricultural sector. “It’s astonishing how resilient this industry is,” says Leslie Long, Senior Manager, Marketing and Demand Planning of Hino South Africa. “The farmers are always positive despite threats and challenges such as droughts, land reform and rising input costs. No matter where a farmer comes from, […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.