Latest stories

  • in

    Dom Boer se lag vir die dag:

    Naar maar waar Skoert Kerm: “Ek het my stem en sangtalent vir R5-miljoen verseker.” Musiekkenner: “En het hulle toe uitbetaal?” More

  • in

    Dom Boer se lag vir die dag:

    Flinkdink ‘n Onbeskofte Nat val oom Jaap in die rede tydens ‘n toespraak: “Ek sal nie vir jou stem nie, al was jy ook die engel Gabriël!” Oom Jaap: “As ek die engel Gabriël was, sou jy nie in my kiesafdeling gewoon het nie.” More

  • hoenders
    in

    Dom Boer se lag vir die dag:

    Vraag en aanbod Hennie: “Dag ou Leon, ek hoor jy was in die hospitaal. Waarvoor het dokter Koelenbloede jou geopereer?” Leon: “Vir twintigduisend rand.” Hennie: “Maar wat het jy gehad?” Leon: “Twintigduisend rand.” More

  • in

    Dom Boer se lag vir die dag:

    Reg is reg ‘n Uitklinkskakelaar in tante Reg Verdig se huis gee moeilikheid en sy bel die elektrisiën om dit te kom vervang. Binne tien minute is die takie gedoen en hy oorhandig die rekening aan haar. Benewens die reiskoste en die prys van die nuwe skakelaar, staan daar: “1 uur arbeid – R360.” Tante […] More

  • in

    Dom Boer se lag vir die dag:

    Regverdige regspraak Landdros Van der Merwe aan skaapdief: “Ek bevind jou skuldig en stuur jou tien jaar tronk toe sonder die keuse van ‘n boete.” Skaapdief: “But I am a first offender. Don’t I get a warning?” Landdros Van der Merwe: “Goed, hier is jou waarskuwing: As jy weer ‘n skaap steel, sal ek jou […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.