Latest stories

  • in

    Shell-olie is nou nog mooier en nog beter vir die boer

    Die nuwe verpakking van Shell se Rimula-olie is by NAMPO “oopgerits” sê Hentie Spangenberg en Samantha Oatley. Almal weet dit: om wins uit boerdery te wring, moet die boer staatmaak op moderne, verfynde masjinerie wat hard en doeltreffend kan werk. Vir voortreflike, langdurige werking in alle omstandighede is sulke masjiene afhanklik van die beste gehalte […] More

  • in ,

    Varkboere is gereed vir biogasproduksie

    Varkboere sit op ‘n biogas energiegoudmyn en is bereid om dit met die res van Suid-Afrika te deel. Maar dit kan slegs gebeur as die owerheid net ‘n paar werklikhede in ag wil neem en bereid is om te begin om geld op die regte plekke te bestee. Mnr James Jenkinson, voorsitter van die Suid-Afrikaanse […] More

  • in , ,

    Shell se Topverspreiders beloon

    “Op ‘n plaas moet dinge in die regte volgorde gedoen word, daar is ‘n tyd vir plant, ‘n tyd vir bemes en ‘n tyd vir oes en ‘n boer moet die nodige kundigheid hê om die dinge elke keer reg te doen, anders as met ‘n skooleksamen waar alles vinnig geleer en vergeet word.” Dit […] More

  • in ,

    Groei met goeie diesel: Kry jou Shell by Auto Commodities

    “Ek moet vir Auto Commodities ‘n pluimpie gee. Ek sukkel nooit met hulle nie,” vertel oom Willem Pretorius van Ventersdorp. Hy behoort te weet waarvan hy praat, want hy koop al vyftien jaar lank diesel vir al die masjiene op die plaas by Auto Commodities op Krugersdorp. Oom Willem sê: “Ons weet mos wanneer ons […] More

  • in

    Kry ekstra rytyd met Shell Diesel Extra

    ‘n Boer, veral in in ‘n moeilike landboujaar, moet elke sent drie keer omdraai voor hy besluit of dit regtig nodig is om hom uit te gee en die laaste plek waar hy hom wil ingooi, is in die bodemlose put van ‘n dieseltenk. Maar ry moet jy ry, want as dit planttyd is en […] More

  • in ,

    Gee nóú gas met Pro Gas Solutions

    Nou kan ek rustig op die regte tyd plant,” sê Christo Cronjé van Cronjé Boerdery naby Vrede. Wanneer daar werklik wyd geplant word op ’n plaas in die Vrystaat, help dit baie as die proses vereenvoudig kan word met stikstoftoediening lank voor die tyd. Christo hanteer die saaikomponent van die boerdery saam met sy pa, […] More

  • in , ,

    Gee jou trekker lekker MOOV!

    Die rustige Overbergse dorpie, Caledon, gaan nooit weer dieselfde wees nie. Nóú gaan die wiele draai! Vroeër het MOOV Petroleum se depot op Caledon net uit ’n bedie-ningspunt langs die pad bestaan. Met Shell se ondersteuning is die depot pas opgegradeer tot ’n moderne en veilige werf wat aan al die nuwe wetlike vereistes voldoen. […] More

  • in

    ExxonMobil en Centlube vorm ’n gedugte verspreidingspan

    MobilExxon, die bekende brandstof- en smeermiddelverskaffer wat ’n bekende handelsmerk in Suid-Afrika is, het onlangs ‘n nuwe kantoor in Kaapstad oopgemaak en ‘n nuwe gemagtigde verspreider in Suid-Afrika aangestel. Centlube versprei nou hulle hoogs gevorderde olie vir passasiers- en kommersiële voertuie asook vir industriële toerusting. Hulle het pas ‘n groot herbekendstelling by Gerotek, buite Pretoria […] More

  • in ,

    Kragdag vul 'n pikdonker gat

    Nadat beurtkrag in 2008 sy verskyning gemaak en weer verbygegaan het, kon mens dit nog met ’n paar grappe en kritiek verwerk, maar rondte twee is op ons en dit is lankal nie meer snaaks nie. Dit blyk ook dat die skrif teen die muur is vir aanvaarbare kraglewering in die nabye toekoms. “Eskom is […] More

  • in ,

    Moenie in die donker sit nie!

    Beurtkrag het ’n deel van ons lewe geword, soos verkeersknope, misdaad en sooibrand. In baie gevalle is dit net ’n irritasie, soos wanneer die kos halfpad gaar is of die sepie op die kassie sonder einde bly, maar wanneer die melkmasjien gaan staan, die pakhuis se verkoeling afgaan en die voerkraal se menger tot stilstand […] More

  • in ,

    Lae gehalte wyn moet brandstof word.

    Die Wes-Kaapse regering ondersoek alternatiewe gebruike vir goedkoop, laegehalte wyn, soos die omskakeling daarvan in biobrandstof vir trekkers en kragopwekkers as deel van ’n poging om alkoholmisbruik te bekamp. More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.