Latest stories

  • in ,

    Rooiluis op skape vreet die boer se inkomste

    ’n Nare plaag wat die skaapboer gevoelige verliese kan toedien, is rooiluis, ook bekend as rooikopluis. Met die nodige kennis kan die boer hierdie bedreiging identifiseer en uitknikker. Rooiluis se doopnaam is Bovicola ovis (bytende luis) en die volwasse luis is ongeveer 1,5 tot 3 mm lank met ’n bruin-rooi kop en ligte bruin agterlyf. […] More

  • in ,

    KK Animal Nutrition was my ruggraat deur die droogte

    Staalstreng bestuur en KK Animal Nutrition was die twee troefkaarte in Louis van Rensburg buite Sannieshof se pakkie om die afgelope drie jaar se droogte uit te stof. In die hitte van die stryd kon hy sy Bonsmaras se ruvoer aanvul met gebrekkige kuilvoer van mielies wat nie geskik was vir oes nie, gemaalde mielieblare, en selfs die padreste langs sy plaas, maar KK Animal Nutrition se grondstowwe het gesorg dat sy beeste kondisie behou. More