Latest stories

  • in ,

    Stroop katoen in ’n japtrap!

    Schweizer-Reneke is bekend vir sy uitstekende klimaat om katoen in te verbou, maar katoenboere het byna heeltemal uit die streek verdwyn. ’n Paar redes daarvoor is stygende lone en arbeidswetgewing wat al strenger geword het – tradisioneel het ’n katoenboer baie werkers nodig. Die Suid-Afrikaanse tekstielbedryf het ook ’n dekade gelede baie swaar begin kry […] More

  • in , ,

    Tegnologie dryf Timac Agro

    Derduisende boere regoor die wêreld reken op Timac Agro vir lonende, volhoubare plant- en diereproduksie. Timac Agro lewer nie net ’n produk op die plaas af nie: “Ons streef daarna om die lang pad saam met die boer te stap. Ons tegniese bemarkers bou nie net ’n verhouding met die boer nie; ons verstaan die […] More

  • Timac Agro
    in ,

    Produseer wendiere met Timac Agro

    Die beste gebruik van die beskikbare hulpbronne is die sleutel tot sukses vir boerdery in ons land. Só glo Schalk Hugo, wat saam met sy flukse vrou, Anelle buite Frankfort in die goeie ou Vrystaat boer. Hulle was agt jaar lank deeltydse boere, maar het twee jaar gelede die stad permanent vir die plaas verruil. […] More

  • in

    Hino is ’n NAMPO-veteraan maar bly steeds nuut

    Die gewilde, betroubare, waarde-vir-geld vragmotors van Hino het reeds net soos Hino se sustermaatskappy, Toyota, diep in die Suid-Afrikaanse boer se hart gekruip. Dit is die gevolg van 46 jaar se onbaatsugtige lojaliteit, eersteklas dienslewering en deurlopende vernuwings. Hino Japan verstaan ook die Suid-Afrikaanse boer se behoeftes en hulle taai en hardwerkende trokke is vandag […] More

  • in ,

    Firestone is vuur en vlam vir landbou

    “Daar is verskeie goeie redes hoekom ’n boer ’n Firestone moet koop,” sê Stephan van Staden, nasionale landbouspesialis van Firestone. “Die oudste landbouband in die wêreld is deur ons vervaardig, wat beteken dat enige ander trekkerbandvervaardiger eintlik maar in Firestone se spore volg. Harvey Firestone het in 1932 die eerste trekkerband gemaak, wat Firestone die […] More

  • in ,

    Bednar-werktuie werk kliphard in klipharde grond

    Vertikale bewerking is ’n uitstekende benadering, maar in harde turfgrond skep dit maklik ’n kopseer vir boere en daar is heelwat streke in die land wat daarmee sukkel. Bednar Africa het hierdie probleem by die horings gepak deur Bednar-werktuie wat vir Oos-Europa ontwikkel is, in te voer. “Ons voer die Bednar werktuie uit die Tseggiese […] More

  • Val Boeredag
    in ,

    Nuttige werktuie beïndruk boere by Val Boeredag

    Die gewilde Val Boeredag bars uit sy nate: 19 verskaffers van landboumeganisasie het vanjaar met 51 trekkers, 51 werktuie, 4 hoogloopspuite en verskeie grondverskuiwingsmasjiene weer daarin geslaag om ’n skouspelagtige Val Boeredag moontlik te maak. Boonop was daar ook 168 stalletjies, heelwat vee- en damesuitstallings en ’n paar musikante om die dag sinvol en smaakvol […] More

  • in ,

    Bonnox beskerm boer se aftreebelegging

    Met die beskerming van jou aftreebelegging en jou kosbare wild speel jy nie rond nie. Wanneer albei deel is van dieselfde projek, kies jy Bonnox vir betroubare beskerming. Dutch Gibson, ’n boer in Chisamba, 70 km noord van Lusaka in Zambië, het besluit om 120 hektaar grond in ’n luukse wildsplaas te ontwikkel vir sy […] More

  • in ,

    John Deere bemagtig kleinboere

    Mense dink dalk dat John Deere as ’n suksesvolle internasionale maatskappy net belangstel in die verskaffing van groot masjinerie aan groot kommersiële boere. Maar in Afrika en ander ontwikkelende lande is dit nie waar nie. Hierdie wêreldbekende staatmakermaatskappy is ook baie sterk toegespits op armoedeverligting. John Deere glo dat landbou die sleutel bied om plattelandse […] More

  • in ,

    Bearing International is ernstig oor landbou

    Agri-Smart is die boerderyvennoot wat nou na al jou laer-, seël-, rat-, ketting- en handgereedskapbehoeftes sal omsien. Dit is die nuwe handelsmerk vir landbou spesifieke onderdele,  waaronder Bearing International hulle boere van meganiese verbruiksgoedere gaan voorsien. Die Agri-Smart handelsmerk is tydens NAMPO bekendgestel en ’n gefokuste landbou-afdeling in ’n laermaatskappy beloof dat sake vir boere […] More

  • vitamech
    in ,

    NAMPO: Vitamech maak dit nog lekkerder vir boere

    Min mense kan Vitamech, die staatmakerverskaffer van landbouwerktuie, se standplaas op NAMPO mis, omdat dit so lekker sentraal is. Vitamech se NAMPO-span is elke jaar baie tevrede met die belangstelling in hulle produkte en die voete deur hulle stalletjie. Maar alhoewel Vitamech se werktuie beslis iets vir die oog is, moes die span elke jaar […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.