Latest stories

  • bees hoewe
    in

    Dubbelsool by beeste is ’n gevoelige saak

    Vandeesmaand se onderwerp in Johan Hoewe, professionele hoefsnoeier, se reeks artikels oor hoefsiektes by beeste is dubbelsool: Dubbelsool is ’n baie algemene probleem onder alle vleisrasbeeste in Suid-Afrikaanse toestande. In Europese en melkerytoestande is voeding die grootste oorsaak van dubbelsool. My ondervinding in Suid-Afrikaanse toestande is dat 90% van die dubbelsool wat ek wel kry […] More

  • aygo
    in ,

    Aygo nog meer opwindend met nuwe X-Cite

    Die Toyota Aygo is sinoniem met styl sowel as oorspronklikheid. Die gewilde kleurskema, wat gekenmerk word deur die bekende klavierswart X wat die voorkant van die motor oorheers, is werklik iets om te sien, sê Toyota in hulle bekendstellingsverklaring. Hoewel die Aygo reeds die karakter het, was Toyota Suid-Afrika Motors nog nie klaar met hom […] More

  • FFG
    in

    Boedelkwessies vir boere: Deel 3 – Só kan lewensversekering help met finansiële beplanning

    deur Theuns Mans, CFP® Versekering is baie lank al met die mensdom. Die eerste geskrewe versekeringspolis het al in 1739 vC verskyn. Koning Hammoerabi se kode is in ’n Babeloniese obeliskmonument uitgekerf. Die gedagte was dat alle handelsreisigers die risiko van diefstal langs die pad tussen mekaar moes deel. In vorige artikels in die reeks […] More

  • mieliepitte
    in

    Twee verdagtes aangekeer vir graandiefstal in die Vrystaat

    Boere word aangemoedig om die SAPD asook die VKB/VL Veiligheidslessenaar te kontak indien hulle vermoed dat hulle slagoffers van graandiefstal was. Te midde van die land se rekord mielie-oes wat tans van landerye afgehaal word, neem graandiefstal toe en bestaan die vermoede dat boere al so honderde-duisend rand verloor het. Die modus operandi is glo […] More

  • hommeltuig
    in ,

    Dek jou hommeltuig teen skade

    Met onbemande lugvoertuie (OLV’e) of hommeltuie wat al hoe meer in verskeie sektore van die ekonomie wêreldwyd gebruik word, het onlangse versekeringseise in Suid-Afrika getoon dat om ’n hommeltuig ‘te verloor’ beslis nie so verregaande is as wat ’n mens sou dink nie. James Godden, hoof van Santam Lugvaart, het gesê hommeltuie kos enigiets van […] More

  • ocmis
    in

    Ocmis-spuite help met waterbestuur

    “As dit nie vir die spuite was nie, het ek niks gehad nie. Dan was ons al van die plaas af,” vertel Gert Swanepoel van Schweizer-Reneke. Hy en sy vrou, Alta, moes ’n paar moeilike besluite neem tydens die afgelope droogte, soos om hulle beeste te verkoop en net die skape te behou om die […] More

  • Fanie Brink
    in

    Sakesektor moet opstaan vir die land

    Deur Fanie Brink, onafhanklike landbou-ekonoom Die sakesektor sal moet opstaan in belang van ekonomiese groei en groter welvaart vir die land en sy mense, sê Fanie Brink, onafhanklike landbou-ekonoom. Die reaksie volg op die voormalige minister van Finansies, Pravin Gordhan, se sterk pleidooi die afgelope week tydens Standard Bank se jaarlikse konferensie oor landbousake in […] More

  • volvo
    in

    Titanium Motors unveils US$10m Volvo and UD Trucks factory

    by Derrick Silimina Titanium Motors Zambia Limited has officially launched its first ever in Africa, US$10 million Volvo and UD trucks factory. Speaking during a special gala celebration recently, Commerce, Trade and Industry Minister Margaret Mwanakatwe said government will continue to work with investors who are ready to invest in the country and will continue […] More

  • soil
    in

    SOIL: The farmer’s most important asset – Part 16: Organic material in soil (iii)

    By Martiens du Plessis, Soil Scientist, NWK Limited & Prof Cornie van Huyssteen, Lecturer: Soil Science, University of the Free State Soil is the most fundamental resource for the farmer, without which food and natural fibre cannot be produced. This article forms part of a series to highlight this resource. Organic material only makes up […] More

  • ETG
    in

    ETG Zambia presents Zambian Fertilizers brand of Veg Mix

    Rains have been good during the 2016/17 season. This means that most water points in our rural areas, where smallholder farmers are, will hold water for a long time. After working hard during the rain fed crop production, farmers still have a Window of Opportunity for making money by growing vegetables. To support vegetable production, […] More

  • beef cattle
    in

    How to handle your beef cattle – Part 9: Commercial cattle farming – planning and design

    Costs are rising, profit margins are shrinking and the farmer is compelled to expand his operations to make a living. More cattle mean more handling, demanding better facilities to cope with the workload. In this ninth part in our beef cattle handling series we start with a new section on the handling of cattle in large-scale […] More

  • south devon
    in

    Ons praat oor kruisteling – South Devon sit waarde in jou kudde

    South Devon is miskien nie die grootste ras in Suid-Afrika nie, maar daar is ’n goeie kans dat presterende kommersiële kuddes wel genetika van dié vrugbare, rooi ras ingekry het. ’n South Devon-bul maak ’n verskil! Dit is nie sommer enige koei wat ’n Elite-platinumprys losslaan nie. Een van John Miller van Cathcart en ook […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.