Loading
RSS
Wat is RSS?

Really Simple Syndication is 'n XML-gebaseerde platvorm wat gebruik word om inhoud te sindikeer. In wese is dit 'n maklike en gratis manier om op hoogte te bly met die inhoud van jou keuse op proagri.co.za

Om van ProAgri-feeds gebruik te maak, het jy 'n nuusleser nodig - ' n program met ’n intydse koppelvlak wat nuus aan jou stuur soos dit vrygestel word. Daar is ’n groot verskeidenheid nuuslesers beskikbaar, vele van hulle web-gebaseer terwyl ander nuus per e-pos na jou rekenaar of selfoon aanstuur. ProAgri-feeds voldoen aan die RSS 2.0-formaat en sal daarom werk met enige nuusleser wat van die standaard XML-gebaseerde formaat gebruik maak.
Oppiestoep
---
Nuus
---
Toerusting
---
Produkte
---
Vervoer
---
Konstruksie
---
Genetika
---
Verskaffing en dienste
---
Tegnieke
---
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderMei 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
19
20
21
25
27
28
30
31
Gee jou mening
Wat het die grootste invloed op jou aankoopbesluite vir die boerdery?

Artikel in ProAgri
Advertensie in ProAgri
Nampo
Internet
Ander boere
Ander landboumedia