Die ProAgri-webblad bied 'n goeie geleentheid vir adverteerders aangesien die webblad redaksionele inhoud in die vorm van artikels bevat wat vir lesers van waarde is. Veral besighede wat boere as kliënte het sal baat vind omdat www.proagri.co.za uitsluitlik op landbou fokus.
Smart Publishing bied ook meer moontlikhede vir aanlyn-advertering teen bekostigbare pryse. Hierdie moontlikhede sluit opsies soos interaktiewe media, geborgde skakels, geborgde inhoud en marknavorsing in.
Vir meer inligting, skakel gerus vir Chantell Nell-Marais by 012-362-6390 of e-pos: chantell@smartpublishing.co.za.
Chantell kan u ook inlig oor advertensie moontlikhede in ProAgri, die gedrukte tydskrif, wat 40 000 kopieë elke maand aan aktiewe kommersiële boere reg oor Suid-Afrika versprei.





