• in ,

    Afwesigheid

    deur Mariëtte Redelinghuys, LWO Werkgewersorganisasie Afwesigheid is ʼn algemene probleem in die landbousektor. Dit het ʼn groot invloed op sakebedrywighede en moet doeltreffend bestuur word om produktiwiteit te verseker. Wat beteken afwesigheid? Afgesien daarvan om nie by die werk te wees nie, sluit afwesigheid die volgende in: Laatkommery (so lank as wat die werknemer nie […] More

  • in ,

    Ontmoet die vrou agter Kallie Khaki

    Leatitia Smit is ’n plaasmeisie vanuit die Bosveld en het gematrikuleer aan die destydse Hoërskool Pietersburg, waarna sy bemarking gaan studeer het. Sy het al van kleins af gedroom om haar eie onderneming te begin en na baie jare in die klerebedryf by die reuse Edcon-maatskappy, het sy die moed bymekaar geskraap om “Oom Kallie […] More

  • in

    Die president van Agri NK oorlede

    Die president van Agri Noord-Kaap, Henk van Wyk (60), is Saterdagmiddag (18 Augustus 2018) onverwags aan ‘n hartaanval oorlede. Henk was ‘n skaapboer van die plaas, Vondelingsfontein, naby Calvinia. Hy was sedert 2011 president van Agri Noord-Kaap en het ook op die direksie van Agri SA gedien. Sy vrou, Ronel, sê dat hy na middagete […] More

  • in ,

    ‘n Foon vir die boer: Boer voluit met ’n Blackview 9000

    ‘n Boer sal in die nabye toekoms weer ’n volgrootte Sondagkoerant – in elektroniese formaat – in sy hande kan vashou as daar na die al hoe groter wordende selfoonskerms gekyk word. Die Blackview 9000 is ’n uitstekende voorbeeld hiervan. Hierdie moderne slimfoon se afmetings is 81,1 by 162 by 13,4 mm met ’n skermgrootte […] More

  • in ,

    Lok en klop met GF-120TM: Dow AgroSciences bied ’n oplossing vir vrugtevlieg

    Dow

    deur Carine Joubert Vrugtevlieë veroorsaak elke jaar duisende rand se skade en as ’n boer nie voorsorg tref nie, kan sy produksie en pakhuise gesluit word totdat die plaag weer onder beheer is. Gelukkig weet Paul Hansen van Halaron Farms naby Addo in die Oos-Kaap dat sy sitrusvrugte veilig is met die toediening van GF-120TM, […] More

  • in

    Geregtelike kennisgewings van onteiening: die feite

    Agri SA maan Suid-Afrikaners om berigte oor grondonteiening met omsigtigheid te lees. “Agri SA wil daarop wys dat hierdie nie onteiening sonder vergoeding is nie en dat daar regsremedies tot beskikking van die grondeienaar is, wat skynbaar ook in hierdie geval uitgeoefen word,” sê Annelize Crosby, Agri SA Hoof van Sentrum van Uitnemendheid: Grond. “Indien […] More

  • in

    VL spreek grondkwessie by jaarkongres aan

    ’n Waterskeidingskongres. Waarskynlik die belangrikste in die geskiedenis van landbou in Suid-Afrika én die Vrystaat. Dis hoe Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou (VL), sy organisasie se jaarkongres beskryf het. Volgens Wilken is daar “nêrens in die wêreld boere wat moet boer onder die druk waarmee Suid-Afrikaanse boere te doen het nie”. Meer as 250 […] More

  • in

    Wolmark styg op eerste veiling in 2018/2019-seisoen

    Op die 1ste veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +12,4% gestyg en op 23829c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      27235  (+13,1%)                        21 µ      24168   (+12,8%) 19 µ      25074  (+12,2%)                        22 µ      […] More

  • in

    KragDag wen weer

    ’n Vreeslike wind en vriesweer het nie besoekers gekeer om hierdie jaar die drie-daelange KragDag-fees by te woon nie. 15 700 mense het gaan kyk wat hulle kan doen om te vorder op die pad van selfstandigheid en ingeloer by die meer as 300 tema-gedrewe uitstallers of sommer net ’n bietjie ontspan en lekker geëet […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.