l Tuisblad l Meer oor ons l Adverteer l Vorige uitgawes l Perspak (Afr) l Mediakit (Eng) l Verspreiding l Lesersopname l  
Klik hier / Click here
Klik hier vir meer inligting oor die opnamepryse en -borge / Click here for more information on the survey prizes and their sponsors
 

ProAgri is ‘n gratis landbou-tydskrif waarvan 60 000 eksemplare maandeliks aan aktiewe kommersiële boere regoor Suid-Afrika versprei word.

Die Suid-Afrikaanse boer het ‘n behoefte aan duidelike, verstaanbare, akkurate inligting oor tegnologiese ontwikkelinge in sy bedryf. Hy wil weet watter tegnologiese opsies beskikbaar is en betroubare inligting hê om sinvolle besluite te neem.

Begrip vir die boer en die landbou, die wil om ‘n nodige diens te lewer en suiwer sakebeginsels is die hoekstene waarop ProAgri in 1994 die lig gesien het en steeds van krag tot krag gaan.

ProAgri is ook uniek in die opsig dat hy daarop konsentreer om eerstehands die boer se mening oor verskaffers se produkte te verkry. Dis immers net die boer wat werklik die waarde van ‘n produk of diens kan beoordeel. Daarom lê ProAgri se spore op plase regoor Suid-Afrika.

 

 
 

l TUISBLAD l MEER OOR ONS l ADVERTEER l VORIGE UITGAWES l PERSPAK (AFR) l MEDIAKIT (ENG) l VERSPREIDING l LESERSOPNAME l